Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend" by David du Plessis * eBook PDF Kindle ePub Free

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
  • Author : David du Plessis
  • Release Date : January 09, 2013
  • Genre: Animals,Books,Kids,Health,
  • Pages : * pages
  • Size : 10669 KB

Description

Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus

se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende

maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame

en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar

Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.

Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeΓ«

Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met

pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere

skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente

sal ’n gunsteling by klein kindertjies wees.

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis ’n gereelde

storie vir slaaptyd wees!

Ook in Engels beskikbaar.


Free PDF Download "Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend" Online ePub Kindle